Die LDP-groep bestaan uit etlike regsentiteite wat almal deur die direkteure van die groep beheer en/of besit word.
- LDP Ingelyf (eers Loubser Du Plessis) - behartig die statutêre ouditeurspraktyk asook die rekenmeesterspraktyk.
Daarbenewens is daar ook die volgende entiteite:
- LDP Sekretariële en Administratiewe Dienste
- LDP Consultation (Konsultasie)
- LDP Wealth Management (Welvaartbestuur)
- LDP Trust Co (Boedels en Trusts)
Die onderstaande finansiële dienste word deur die bostaande entiteite in die LDP-groep gelewer:
- boedel-, aftree-, belasting- en persoonlike finansiële beplanning
- internasionale belasting- en handelsbeplanning
- bestuurs- en belastingkonsultasies
- waardasies, herstrukturering, samesmeltings, amalgamasies en verkrygings
- die stigting en administrasie van trusts, maatskappye en beslote korporasies
- gestruktureerde finansies, eiendomstrukturering en finansieringsaanwendings
- die waardering en strukturering van intellektuele eiendom en ontasbare bates.
The political monster that ate the world
The political monster that ate...
lees meer
China´s tightening grip on Africa
China's tightening grip on...
lees meer