
Hierdie e-pos en enige meegaande aanhangsels wat verband hou met die amptelike besigheid van LDP Besigheidsadviseurs en Ouditeure is vertroulik, regsgepriviligeerd, die eiendom van LDP en ook onderhewig aan kopiereg. Die volle inligting is slegs vir gebruik van die bedoelde ontvanger en gevolglik word u versoek, indien u nie die bedoelde ontvanger is nie, om hierdie algehele kommunikasie onmiddellik te skrap. U word in kennis gestel dat enige kopiëring of verspreiding van hierdie materiaal, of die neem van enige aksie daarop gebaseer, verbode en onwettig is. Die sekuriteit en virusvryheid van e-posse kan nie gewaarborg word nie. Die afsender aanvaar geen aanspreeklikheid of verantwoordelikheid vir enige onderskepping, korrupsie, vernietiging, verlies, laat ontvangs of onvoltooidheid van, of knoeiery of inmenging met, enige van die inligting vervat in hierdie e-pos of die verkeerdelike aflewering of nie-aflewering vir enige rede hoegenaamd of vir die uitwerking daarvan op enige elektroniese toestel van die ontvanger nie. As stawing van hierdie e-pos of enige aanhangsel verlang word, doen asseblief aanvraag vir ‘n harde kopie.