ENGLISH AFRIKAANS

Rekeningkundige Sentrum

Die rekeningkundige afdeling van LDP lewer die volgende dienste:

  1. voorbereiding van bestuurstate
  2. indien van maandelikse BTW-, LBS-, WVF- en Vaardigheidsheffings- opgawes
  3. voorbereiding van jaarlikse finansiële state vir Beslote Korporasies, trusts en individue
  4. maandelikse rekeningkundige/administratiewe werk en betaalstate (payroll).

37 rekenmeesters-in-opleiding en vier bestuurders rapporteer aan die verantwoordelike direkteur.

Kontak gerus vir Francois Geldenhuys per e-pos of by 021 888-5600.

   
 F Geldenhuys
Francois Geldenhuys
 

The political monster that ate the world

The political monster that ate...
lees meer



China´s tightening grip on Africa

China's tightening grip on...
lees meer