ENGLISH AFRIKAANS

BBSEB Dienste

Die Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtigings dienssentrum, deur die onafhanklike CODEX Ratings Maatskappy, bied die volgende dienste:

  • Voorbereiding van BBSEB-telkaarte ter nakoming van die BBSEB-handves en die Goeie Gedragskodes
  • Konsultasie betreffende die verbetering op die skaal
  • Konsultasie- en bestuursdienste rakende die verkoop en oordrag van aandele na BBSEB-vennote
  • Konsultasie rakende die korrekte strukturering van BBSEB-transaksies
  • Advies tov die korrekte belasting- en rekenkundige hantering van BBSEB-transaksies
  • Fasilitering van die finansiering van BBSEB-transaksies

Vir verdere inligting, kontak Kobus Potgieter deur die CODEX Ratings-webblad.

Tel:    +2721 701 0470
Faks:    086 684 2126

 
 

Demographic dividend or demographic time bomb?

Demographic dividend or demogr...
lees meer



ANC study rejects nationalisation: report

ANC study rejects nationalisat...
lees meer