ENGLISH AFRIKAANS

Maatskappy-Sekretarieel

Die Maatskappy-Sekretariële Sentrum, wat onder die naam LDP Sekretariële en Administratiewe Dienste (Edms) Bpk, bedryf word, lewer die volgende dienste:

  • stigting van maatskappye en Beslote Korporasies (BK’s)
  • van-die-rak-maatskappye en -BK’s
  • volledige sekretariële dienste, bv:
    • veranderings van aandeelhouers, direkteurs en ouditeurs
    • deregistrasies en likwidasies
    • jaarlikse opgawes aan die Registrateur van Maatskappye.

Vir verdere inligting, kontak Sandra Simon by ons Maatskappy-Sekretariële Sentrum.

Tel:    +2721888 5600
Faks: +2721888 5697/8

Sandra
Sandra Simon

The political monster that ate the world

The political monster that ate...
lees meer



China´s tightening grip on Africa

China's tightening grip on...
lees meer