
Klik hier vir die Testamentaansoekvorm
Kliek hier vir die Trustaansoekvorm
Die dienste van die Boedels- en Trustsentrum, wat onder die naam LDP Trust Company (Pty) Ltd bedryf word, word aangebied deur professioneel-opgeleide regskonsultante. Hierdie dienste behels:
LDP Trust Co is 'n lid van die "Fiduciary Institute of South Africa (FISA)" wat impliseer dat die maatskappy, t.o.v. sy fidusiêre verpligtinge teenoor sy kliënte, voldoen aan die toepaslike standaarde.
Vir verdere inligting, kontak Celèst Tait by ons Boedels- en Trustssentrum.
Tel: +2721888 5600
Faks: +2721888 5697/8
E-pos: celestt@ldp.co.za
![]() Celest Tait |