ENGLISH AFRIKAANS

Konsultasie

Aan die hoof van die Belastingkonsultasiesentrum staan die internasionaal-erkende belastingkundige - Fran du Plessis.

Fran bring 'n indrukwekkende reeks vaardighede en kennisvelde na die LDP-tafel:

  • belastingkonsultasie (ook internasionaal)
  • trusts- en boedelbeplanning
  • bestuursopleidingseminare
  • vreemdevalutatransaksies
  • die strukturering van eiendomstransaksies
  • korporatiewe beheermaatreëls

Vir verdere inligting, kontak Fran du Plessis.

Tel: +27 21 888 5600
Faks: +27 21 888 5697/8

 Fran du Plessis
Fran du Plessis
 

 

The political monster that ate the world

The political monster that ate...
lees meer



China´s tightening grip on Africa

China's tightening grip on...
lees meer