ENGLISH AFRIKAANS

Sosiale Verantwoordelikheid

LDP glo dat hierdie firma ‘n integrale deel van veral die Stellenbosch-gemeenskap vorm.  As sulks is ons betrokke by verskeie aksies met die doel om ‘n wesenlike verskil in mense se lewens te maak.  Dit sluit in:

  1. borgskappe van skole (spesiale dae en pryse)
  2. pro bono ouditering van skole en liefdadigheidsorganisasies
  3. bestuurs-, konsultasie- en rekeningkundige dienste aan liefdadigheidstrusts.

LDP het vertroue in die potensiaal van Suid-Afrika en probeer reeds nou om ‘n positiewe verskil in die toekoms van ons land te maak.

Demographic dividend or demographic time bomb?

Demographic dividend or demogr...
lees meer



ANC study rejects nationalisation: report

ANC study rejects nationalisat...
lees meer